Modulekode | BEM 321 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | Strategiese vraagstukke in bemarking, strategiese bemarking, strategiese ontleding, (markontleding, klantontleding, mededingersontleding en interne ontleding), markstrategieë (mededingingstrategieë, strategieë in die produklewensiklus, en verhoudingsbestuurstrategieë) asook strategie-implementering en beheer. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme |
BCom Bemarkingsbestuur
BCom Ekon en Bestuurswetenskappe BCom Informatika: Inligtingstelsels BCom Ondernemingsbestuur BCom Rekreasie- en Sportbestuur BA Option: Sport- en Rekreasiebestuur BA Visuele Studies BVerbruikerswetenskap Kleding: Kleinhandelbestuur BVerbruikerswetenskap Voedsel: Kleinhandelbestuur |
Diensmodules | Fakulteit Geesteswetenskappe Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Voorvereistes | BEM 212 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Bemarkingsbestuur |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App